Tag Archives: nations

NADERKOM VIR ‘N REDE

Die naam van verlede week se leesstuk uit die Torah was “Vayighash” – afgelei van die woord “naghash” wat beteken: “Om nader te kom”. Dit sinspeel op die feit dat daar in Genesis 44:18 staan dat Yehudah nader aan Yosef gekom het (voordat hy nog besef het dat Yosef sy broer was) om by hom … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

NEBUCHADNEZZAR, SERVANT OF YAHWEH

One of the most interesting personalities in Scriptures who was never part of the people of Israel, is Nebuchadnezzar, the famous King of Babylon. Nebuchadnezzar is primarily connected with the prophet Daniel, and with the three kings of Yehudah, Yehoyakim, Yehoyakin and Tsidkiyah. The name of Nebuchadnezzar appears more than 90 times throughout Scriptures, which, … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

BETER AS SEUNS EN DOGTERS

Gen 12:1-3 En Yahweh het aan Avram gesê: Gaan jy (of meer korrek: “gaan, vir jouself” – “lech lechah”) uit jou land en uit jou familie en uit jou vader se huis, na die land wat Ek jou sal wys. En Ek sal jou ‘n groot nasie maak en jou seën en jou naam so … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Die toestand van ‘n nasie

The file may be viewed here. Tags: righteousness, nations, older

Posted in | Tagged , , | Leave a comment