Tag Archives: leeu

AS DIE LEEU BRUL

Daar is deesdae talle uitsprake oor die impak en die nasleep van die Coronavirus pandemie, wat deur mense gemaak word wat hulle op die Skrif en sekere waarhede van die Skrif beroep. In sommige kringe word hierdie uitsprake baie hoog aangeslaan – soveel so dat dit oor en weer op sosiale media rondgestuur word (selfs … Continue reading

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment