Tag Archives: Isaac

OM YAHWEH AAN TE HANG

Hierdie week se Torah leesstuk sluit in Devariem (Deut) 29 en 30. Die heel laaste vers van hierdie gedeelte is Deut 30:20 waar daar staan: “Jy moet Yahweh jou Elohiem liefhê, na sy stem luister en Hom aanhang; want dit is jou lewe en die lengte van jou dae, sodat jy kan woon in die … Continue reading

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment