Tag Archives: hervorming

MINDER BEKENDE HERVORMERS 3

The file may be viewed here. Tags: hope, hervorming, sacks, judaism

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

MINDER BEKENDE HERVORMERS 2

In die 12de eeu is daar twee bekende Joodse leiers in Spanje gebore, Mosheh Maimonides en Mosheh Nachmanides. Maimonides was die seun van Maimon en het later as RAMBAM bekend gestaan, wat ‘n akroniem is vir: Rabbeinu Mosheh ben Maimon (Ons rabbi, Mosheh, seun van Maimon). Nachmanides was die seun van Nachman en het later … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

MINDER BEKENDE HERVORMERS

Ongeveer 250 jaar gelede het die Duits-Joodse filosoof, Moses Mendelssohn, twee gedeeltes uit die parashah (of leesstuk) van hierdie week uitgesonder en op grond van hierdie twee gedeeltes die uitspraak gemaak dat die Woord ons nie in die eerste plek beveel om te glo nie, maar om te verstaan. Die twee gedeeltes is: Deut 4:39, … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment