Tag Archives: healing

Can it be fixed?

Came home from work early yesterday afternoon, tried to pick up on some loose ends here and there and ended up in my study in front of the computer, feeling just a little restless and out of sorts.  At that very moment my son, Johan, was undergoing a fairly complicated knee operation, similar to, but … Continue reading

Posted in General | Tagged , , | 16 Comments

DIE SOORT GESONDHEID WAT SAAKMAAK

Die Torah lesing van hierdie week (Deut 11:26 – 16:17) begin weer met die tema van seën en vloek – net soos ons nou al reeds dikwels tevore teëgekom het – nie net in die boek van Devariem (Deuteronomium) nie, maar ook in die res van die Torah. Daar is geen onduidelikheid nie: Yahweh belowe … Continue reading

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

DAAR’S GENESING IN TEREGWYSING

Sommige Joodse kommentators verwys na die boek van Devariem as “The Book of Reproofs” – “Die Boek van Teregwysings”. Devariem kan as ‘n latere kommentaar op die voorafgaande 4 boeke van die Torah beskou word (“Deuteronomium” – die naam wat die Griekse skrywers later aan hierdie boek toegeken het – beteken “tweede wet” of “herhaling … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment