Tag Archives: future

GELOOF, HOOP EN INTEGRITEIT

Vandag, 10 Februarie 2018, is dit presies 5 jaar gelede dat een van die mees bekende rabbi’s van Israel se meer onlangse geskiedenis oorlede is. David Hartman het 81 jaar oud geword en sal onthou word as iemand wat tot die dag van sy dood, sy lewe daaraan gewy het om transformasie en herlewing en … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE TOEKOMSPERSPEKTIEF VAN YESHAYAHU 60

The file may be viewed here. Tags: future, isaiah

Posted in | Tagged , | Leave a comment

WAT HY BELOWE HET OM TE DOEN

FIND PAGE HERE Tags: future, promise

Posted in | Tagged , | Leave a comment

HOOR JY DIE VOETSTAPPE VAN DIE MESSIAS?

Ek het as kind een of twee keer saam met my pa groot atletiek byeenkomste in die destydse Groenpunt Stadion gaan bywoon. Een van die items wat my seker die meeste gefassineer het, en wat ek dikwels by die huis gaan probeer naboots het, was die stap item waarin dit altyd vir my gelyk het … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIT WAARNA ONS KAN UITSIEN

Daar is tans wêreldwyd ‘n titaniese geestelike aanslag wat gemik is daarop om die geloof van mense wat Yahweh en sy Woord liefhet, te vernietig. In my eie gemoed is daar geen twyfel nie dat die aanstoker en die meesterbrein agter hierdie aanslag niemand minder is nie as Satan, die mensemoordenaar van die begin af. … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

HOOP EN VERLUSTIGING

Die boodskap van hoop wat soos ‘n goue draad deur die Skrif loop, mag dalk vir sommiges na iets klink wat net te abstrak, irrelevant en onprakties is.  Om net te kan sê dat jy jou hoop vestig op iets wat ver in die toekoms lê, iets waaraan jy nie nou kan raak nie en … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

WAT HOOP KAN DOEN

Na die pas afgelope Sokker Wêreldbeker Toernooi het iemand êrens ‘n artikel geskryf met die opskrif:  “Feel it, it’s over!”   Die skryfster is kennelik baie opgewonde oor die atmosfeer en die belewenisse van die afgelope Wêreldbeker en voel dat, noudat alles verby is, meeste van ons gaan ly aan “post World Cup Blues”.  Sy skryf … Continue reading

Posted in | Tagged , , | 3 Comments

‘n Psalm vir die onbekende toekoms

The file may be viewed here. Tags: future, older, psalms

Posted in | Tagged , , | Leave a comment