Tag Archives: family

EER JOU VADER EN JOU MOEDER

ʼn Mens is nie altyd bewus daarvan hoe sentraal families en familiebande in die Skrif is en hoe gereeld daar na die verhouding tussen ouers en kinders verwys word nie. Onder die eerste eerste vyf boeke van die Skrif (wat … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

ONS EN ONS KINDERS

In Bemiedbar (Numerie) 27 vind ons drie brokkies inligting wat skynbaar niks met mekaar te make het nie, maar as mens ʼn bietjie dieper grawe, kom jy agter dat dit hier gaan oor die ingebore begeerte wat daar by gelowige … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

JOU EIE MENSE

Verlede week het ons stilgestaan by die belangrikheid van jou eie plek – daardie plek waar Yahweh jou geplaas het vir ‘n baie goeie rede. Ons het gesien dat die plekke waar ons bly of waarheen ons gestuur word, nie … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Division in our households

I have lost track of the number of conversations I have had with believers who, on the one hand, had discovered some of the neglected truths of the Hebrew Scriptures and, on the other hand, had encountered major difficulties in … Continue reading

Posted in Modern-day belief | Tagged , , | 3 Comments