Tag Archives: email

ML, Johannesburg

Iemand het vir my die vraag gevra hoe daar ‘n onderskeid getref word tussen die morele en die seremoniele wette. Alhoewel ek bewus is dat die seremoniele wette dinge soos die offers en so aan behels wat te make gehad het met die tempel sukkel ek om ‘n duidelike onderskeid te kan tref tussen die … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

WW, George

Waar is Y’shua nou (volgens Openbaring 3:21 en ander verse)? Saam met sy Vader OP die troon of saam met sy Vader BY of LANGS die troon? KOMMENTAAR Die voorstelling reg deur die boek van Openbaring (en op ander plekke in die NT) is dat Yahweh OP die troon is en dat Y’shua nou aan … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

YS, Parys

EK weet nie of jy dalk my kan raad gee,Het jy dalk enige kennis oor die Halleluyah Scriptures? Ek het reviews gaan kyk en hulle se dis die naaste aan die oorspronklike Paleo Hebrews wat daar is. KOMMENTAAR Ek weet van die Halleluyah Scriptures maar het dit nog nie onder oë gehad nie. Weet nie … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

Contact Details

If you have landed here by accident and is really looking for our Home Page, click on this button!   Telephone Mobile phone Fax E-mail John 021-7854829 083-7993098 086-5613204 john@elim.co.za Elim Ministries 021-7854829 086-5613204 elim@elim.co.za   Directions from Muizenberg to Elim Ministries – 40 Risi Road, Fish Hoek 1. Enter Fish Hoek via Main Road … Continue reading

Posted in | Tagged , , , | 1 Comment