Tag Archives: dood

VOOR EN NA DIE DOOD

Hierdie week se Torah leesstuk is die enigste Parashah waarin die tema van die dood, in die naam van die Parashah voorkom. ACHAREI MOT, of letterlik: “ná die dood” (van die twee seuns van Aharon) gaan oor die drie hoofstukke Levitikus 16, 17 en 18 en oor hierdie twee, baie belangrike vrae: (1) Wat doen … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Wat gebeur as ek sterf?

PP, Location Unknown Ek lees van Elim gemeente Vishoek. Kan jy asb ‘n lesing plaas oor wat gebeur met mense as hulle sterf? Waar is hulle? Beleef hulle onmiddelik om by God of by satan te wees? KOMMENTAAR Jy kan op hierdie skakel gaan kyk na iets wat ek voorheen oor die dood geskryf het. … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment