Tag Archives: desire

WAT JOU SKEPPER VIR JOU WIL DOEN

Daar is ‘n duidelike aanduiding in die Skrif dat die mense van die wêreld in die laaste dae toenemend volgens hulle eie begeertes sal lewe en handel. 2 Pet 3:3 Dit moet julle veral weet, dat daar aan die einde van die dae spotters sal kom wat volgens hulle eie begeerlikhede wandel. Jud 1:18 In … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

DIE BEGEERTES VAN GELOWIGES

Ons het voorheen daarna verwys dat HOOP (in die Skriftuurlike sin van die woord) en VERLUSTIGING baie naby aan mekaar lê en dat hoop vir die gelowige nie net ‘n gevoel of ‘n wens of ‘n verwagting is nie, maar ‘n DRYFVEER om ons in Yahweh en sy Woord te verlustig en die dinge wat … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment