Tag Archives: delight

HOOP EN VERLUSTIGING

Die boodskap van hoop wat soos ‘n goue draad deur die Skrif loop, mag dalk vir sommiges na iets klink wat net te abstrak, irrelevant en onprakties is.  Om net te kan sê dat jy jou hoop vestig op iets wat ver in die toekoms lê, iets waaraan jy nie nou kan raak nie en … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment