Tag Archives: death

HOOP WAT ‘N VERSKIL MAAK

Ons het die afgelope paar weke probeer om ons eie verstaan van die dood meer in lyn te bring met die Skrif se voorstelling van hierdie gebeurtenis wat so ‘n wesenlike deel van ons bestaan hier op aarde uitmaak. Ons het gaan kyk na hoe ‘n mens behoort te dink aan die periode tussen die … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE DOOD VAN DIE OPREGTES

Bielám of Bileam is een van mees omstrede karakters in die Skrif. Hy was nie deel van die volk van Israel nie en sy naam beteken letterlik: “nie deel van die volk nie”. Die bekende Joodse historikus Philo het die volgende oor Bielám te sê gehad: “a man renowned above all men for his skill … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Wat gebeur as ons sterf?

CV, Gauteng Ek wil net uitvind, is dit moontlik om vir iemand se saligheid te bid na hy dood is? Wat gebeur presies as ons dood gaan?, gaan ons dadelik hemel of hel toe, of is daar n wagplek waar ons wag vir ‘judgement’, of ‘slaap’ ons tot die wederkoms… Is daar enige skrif wat … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

THE GREATEST DAY OF ALL

Last week we looked into the theme of death and the two questions: What happens when we die and what is the proper way to prepare ourselves for death as men and women who believe the Scriptural claim that Y’shua was resurrected and that his second coming will trigger the event of the resurrection of … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE DOOD VAN ‘N GELOWIGE

Elke keer as ‘n mens ‘n doodstyding hoor of met ‘n familie in aanraking kom wat van ‘n geliefde moes afskeid neem, besef jy hoe broos en verganklik die mens is en hoe onafwendbaar die dood is. Daar is nie nog ‘n gebeurtenis in ons verwysingsraamwerk wat só ‘n groot impak maak op ‘n mens … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

SAKE VAN LEWE EN DOOD 3

The file may be viewed here. Tags: life, death

Posted in | Tagged , | Leave a comment

SAKE VAN LEWE EN DOOD 2

The file may be viewed here. Tags: life, death

Posted in | Tagged , | Leave a comment

SAKE VAN LEWE EN DOOD

Die normale manier waarop ‘n nuwe maand in die Skrif aangedui word, is deur die woord “chodesh” wat letterlik “nuut” beteken en as ‘n afkorting vir “die nuwe maan” gebruik word. ‘n Skriftuurlike maand lê presies tussen twee opeenvolgende nuwemane en dis opvallend dat hierdie maan-siklus (en maand-siklus) ‘n mens nogal baie sterk herinner aan … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

KIES DIE LEWE

Sherlock Holmes is bekend vir sy slim speurwerk en vir sy gevatte sêgoed in sy gesprekke met sy vriend en assistent, Dr Watson. In een van die beroemde gesprekke waarin hierdie twee ʼn moordraaisel probeer oplos het, het Sherlock Holmes vir Dr Watson gesê: “Ek wil jou aandag vestig op die buitengewone insident van die … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

A MATTER OF LIFE AND DEATH

Death is a subject that many people try to avoid as much as possible.  Many of us prefer not to think about death any more that what is absolutely necessary.  Maybe it is the finality of death, maybe it is the unknown that lies beyond death, maybe it is the unspoken fear of not making … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

OM DIE LEWE TE KIES

Die Instituut vir Sekerheid Studies het die afgelope week die 2013/14 Misdaad Statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak. Die resultate van hierdie verslag is, om die minste te sê, verbysterend. Sommige ontleders het na aanleiding van die moord statistiek gesê Suid-Afrika het nou in ‘n volbloed “war-zone” verander. 47 mense word per dag in Suid-Afrika vermoor en, … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Death of Messiah

The file may be viewed here. Tags: messiah, death, older

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Die Skriftuurlike beskouing van die dood

The file may be viewed here. Tags: death, older

Posted in | Tagged , | Leave a comment