Tag Archives: Dag

Van die verdeling van die Dag tot die verdeling van die Liggaam van die Messias

Die saak waaroor dit hier gaan is die onsekerheid oor die presiese periode waarin “spesiale” dae soos die Sabbat en die Skriftuurlike feesdae gevier behoort te word. Moet die Sabbat van die aand van die sesde dag tot die aand van die sewende dag gevier word, of van die oggend van die sewende dag tot … Continue reading

Posted in Shabbat and Appointed Times | Tagged , , | Leave a comment