Tag Archives: curse

DIE SEËN WAT IN VLOEKE WEGGESTEEK IS

Die twaalf vloeke van Deuteronomium 27 is eintlik 11 spesifieke vloeke, elkeen oor ‘n spesifieke onderafdeling van die Torah, en een algemene uitspraak aan die einde (Deut 29:26 “Vervloek is hy wat die woorde van hierdie Torah nie hou om dit te doen nie”) wat die HELE TORAH insluit. Sommige verklaarders het in die verlede … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

A FRESH LOOK AT CURSES

There is a beautiful story of a well known rabbi who grew up in a house where the Torah was loved and revered. When this rabbi was a little boy, his father, who was also the rabbi of the local Jewish community, went on a trip and another person had to do the Torah reading … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

OM DIE LEWE TE KIES

Die Instituut vir Sekerheid Studies het die afgelope week die 2013/14 Misdaad Statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak. Die resultate van hierdie verslag is, om die minste te sê, verbysterend. Sommige ontleders het na aanleiding van die moord statistiek gesê Suid-Afrika het nou in ‘n volbloed “war-zone” verander. 47 mense word per dag in Suid-Afrika vermoor en, … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment