Tag Archives: consistent

HOE KONSEKWENT IS ONS?

Die afgelope week of drie was daar behoorlik ‘n herrie los toe Woolworths besluit het om alle Christelike tydskrifte soos Joy!, Lig, Juig en Leef van sy rakke te verwyder. Volgens ‘n verklaring wat hulle uitgereik het, was dit suiwer ‘n ekonomiese besluit en die enigste rede was dat hierdie tydskrifte eenvoudig nie goed genoeg … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment