Tag Archives: comfort

DIE VOORREG OM HOM MYNE TE KAN NOEM

Twee dae gelede, met die aanvang van die negende maand van hierdie jaar (volgens die Skriftuurlike berekening van maande), het ons as ‘n groep nagedink oor ‘n aantal gedeeltes in die Psalms waarin die skrywers spesifiek na Yahweh as “my Elohiem” verwys het. Ons het onder meer na psalms gekyk wat sê “met my Elohiem … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

PSALM 89 AS GIDS VIR DIE TERUAH FEESMAAND

‘n Onderwysing van Etan, die Ezragiet. Die gunsbewyse van Yahweh wil ek vir ewig besing; ek wil u trou bekend maak met my mond van geslag tot geslag. (HY IS VIR ONS GOED, OP BAIE MANIERE) 2 Want ek het gesê: Goedertierenheid sal vir ewig gebou word; in die hemel – daar bevestig U u … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

PERSECUTED BUT NOT FORSAKEN

One of the benefits of looking at Scriptures without someone looking over your shoulder to check if your “church doctrine” is not out of line, is the joy of discovering truths that are truly life-changing. Shaúl the apostle tried to put this into words, when he wrote the following: 2 Cor 4:6-9 For Elohim, who … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

ONBEKWAAM, MAAR GESEËND

Die verskoning van Mosheh teenoor Yahweh by die brandende doringbos, “Ek kan nie praat nie”, herinner ‘n mens aan die baie dinge wat ons as mense daagliks voel ons nie kan nie doen nie. En aan die gevoel van onbekwaamheid, en selfs mislukking, wat dit by jou ontketen as jy moet erken dat jy ‘n … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

ONBEKWAAM VAN MOND

Die Torah lesing van hierdie week sluit die eerste paar hoofstukke van Shemot (Exodus) in waarin die verhaal van Mosheh (Moses) opgesluit lê – sy geboorte, hoe dit gebeur het dat hy in die Farao se paleis grootgeword het, die verdrukking van sy volk in Egipte, hoedat hy ‘n Egiptiese man doodgeslaan het, sy verblyf … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

Die tydige boodskap van Hoshea

The file may be viewed here. Tags: comfort, Hosea, older

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Verward, maar nie verlore nie

The file may be viewed here. Tags: belief, comfort, older

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Veel meer as ‘n Jobstrooster

The file may be viewed here. Tags: comfort, older, Y'shua

Posted in | Tagged , , | Leave a comment