Tag Archives: bybel

Halleluyah Scriptures

YS, Parys EK weet nie of jy dalk my kan raad gee,Het jy dalk enige kennis oor die Halleluyah Scriptures? Ek het reviews gaan kyk en hulle se dis die naaste aan die oorspronklike Paleo Hebrews wat daar is. KOMMENTAAR Ek weet van die Halleluyah Scriptures maar het dit nog nie onder oë gehad nie. … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Ontevrede met Woord en Getuienis

JH, Gauteng This is very shocking. I could not get your info quick enough to respond back. I am not happy at all. I have tested your Woord en Getuienis Bible on the page i attached. In your Bible, these verses is left out. To me this is not what you proclaim. Everything that is … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Vertaling van Woord en Getuienis

JG, Limpopo Ek het so Paar maande terug 2 “Woord en Getuienis” by jou gekoop. Ek het ‘n paar vrae oor die Bybel wat my bietjie pla. Ek sien dat daar verskeie skrifte is wat nie dieselfde as die 1 uitgawe is nie. Soos bv Luk.4:4 “… maar van elke Woord wat uit die mond … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Bybel met regte Name

SM, Adres Onbekend Ek wil graag meer weet oor die bybel wat julle uitgee met die regte Name in is dit in afrikaans en is daar enige veranderinge gemaak en op watter datum vertaling is die bybel? KOMMENTAAR Ons noem die Afrikaanse vertaling wat ons versprei: Woord en Getuienis. Dit is tot ‘n groot mate … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Verse uitgelaat?

HM, Witbank Ek sal dit hoog op prys stel as U my kan meedeel waarom sekere teks verse weggelaat word in Woord en Getuienis – 2011 (vergelyk met 1933 Bybel vertaling). KOMMENTAAR Die enkele verse wat “weggelaat” is, is as gevolg van die feit dat hulle, volgens die kennis tot ons beskikking, nooit deel van … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Vrae oor Woord en Getuienis

JS, Noordkaap Ek geniet Woord en Getuienis en vind geen probleem daarmee nie, maar ek sal waardeer as jy terugvoering (op die onderstaande navraag, wat na my toe gestuur is) kan gee … sodat ek in die toekoms mense daarop kan antwoord, indien ek enige navrae ontvang in die verband: Moet erken, ek is nogals … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment