Tag Archives: beginning

MOENIE DIE BEGIN UIT DIE OOG VERLOOR NIE!

is ‘n spreekwoord wat lui: “Goed begonne is half gewonne.” (Engels: “Well begun is half done”). As ‘n saak op die regte manier aangepak word en reg begin word, is die kanse goed dat dit gaan slaag. As die fondasie reg gelê word, sal die gebou of die projek nie later ineen stort nie. En, … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

DIE BEGIN EN DIE EINDE

Daar is vandag ʼn interessante interaksie tussen dit wat ons normaalweg onder die begrippe “begin” en “einde” verstaan. Volgens die gewone kalender wat meeste mense gebruik is dit vandag die 31 ste Desember 2016, die laaste dag van Desember en ook die laaste dag van die jaar. Volgens die Skriftuurlike kalender (wat bepaal dat ʼn … Continue reading

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

IN DIE BEGIN

Die Torah leesprogram wat gebruik word om deur die eerste vyf boeke van die Skrif in een jaar te lees, begin vandag weer reg van voor af. Elke jaar se leesprogram word gewoonlik só opgestel dat dit eindig in die week waarin Yom Hashemini plaasvind – die fees wat ons die afgelope week gevier het. … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment