Tag Archives: awake

ONTWAAK, ONTWAAK!

Die Torah lesing van hierdie week strek van Devariem (Deut) 16 tot 21 en sluit in die bekende uitspraak wat in Deut 16:20 voorkom: “Geregtigheid, geregtigheid moet jy najaag, dat jy kan lewe en die land in besit kan neem wat Yahweh jou Elohiem jou sal gee.” Waarlik een van die kragtigste uitsprake in die … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

AS JY DAAR KOM, WEES WAKKER!

Hierdie week se Torah leesstuk begin met die woorde “As jy in die land kom wat Yahweh jou Elohiem jou as erfenis sal gee en jy dit in besit neem en daarin woon, dan moet jy neem uit die eerstelinge van al die vrugte van die land wat jy inbring uit jou land wat Yahweh … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Tyd om wakker te word

The file may be viewed here. Tags: awake, older

Posted in | Tagged , | Leave a comment