Yahweh is almagtig. Niks is vir Hom onmoontlik nie. Daarom kon Hy ons almal gered het sonder om ‘n Messias na hierdie wêreld te stuur. Waarom het Hy die Messias gestuur? Waarom is dit nodig dat ons deur die Messias moet gaan om gered te word? Hier is ‘n paar punte om aan te herkou.
1. Die soewereiniteit van ons Skepper en die volmaakte vryheid wat Hy het om te kies op watter manier Hy die mensdom gaan red.
2. Die konsekwente manier waarop Yahweh nog altyd van mense gebruik gemaak het om take te verrig wat Hy self kon verrig het.
3. Die getrouheid van Yahweh aan sy eie verbond wat Hy met sy volk aangegaan het en die manier waarop hierdie verbond deur Y’shua weer op koers gebring is.
4. Die mens se sonde wat ‘n muur tussen Yahweh en die mens gebring het en die noodsaaklikheid dat daardie muur afgebreek moes word.
5. Die beginsel van versoening deur bloedvergieting wat Yahweh self, van die begin af, in plek gestel het.
6. Die plan wat in die hart van ‘n liefdevolle Vader ontstaan het, van sy Seun wat die weg baan vir vreemdelinge om kinders te word.
7. Die feit dat ons mense van vlees en bloed is, wat met ‘n vlees en bloed verlosser kan identifiseer, en hom ook kan navolg.
THE BIG QUESTION ABOUT THE MESSIAH
Yahweh is almighty. Nothing is impossible for Him. That is why He could have saved us all without sending a Messiah to this world. Why did He send the Messiah? Why is it necessary for us to go through the Messiah to be saved? Here are a few points to take under consideration.
1. The sovereignty of our Creator and the perfect freedom He has to choose how He will save mankind.
2. The consistent way in which Yahweh has always used people to do tasks that He could have done Himself.
3. The faithfulness of Yahweh to His own covenant that He had established with His people and the way in which this covenant was restored by Y’shua.
4. The reality of man’s sin, causing a wall between Yahweh and man, and bringing about the necessity for that wall to be broken down.
5. The pattern of atonement through bloodshed that Yahweh Himself had revealed, and carefully developed, right from the beginning.
6. The plan that originated in the heart of a loving Father, of his Son paving the way for strangers to become children.
7. The fact that we are people of flesh and blood, who can identify with, and become true followers of a flesh and blood saviour.
Views: 9