Wat gebeur as ek sterf?

PP, Location Unknown

Ek lees van Elim gemeente Vishoek. Kan jy asb ‘n lesing plaas oor wat gebeur met mense as hulle sterf? Waar is hulle? Beleef hulle onmiddelik om by God of by satan te wees?

KOMMENTAAR

Jy kan op hierdie skakel gaan kyk na iets wat ek voorheen oor die dood geskryf het. Skryf gerus weer as jy nog vrae het.