Morele en seremoniële wette

ML, Johannesburg

Iemand het vir my die vraag gevra hoe daar ‘n onderskeid getref word tussen die morele en die seremoniele wette.

Alhoewel ek bewus is dat die seremoniele wette dinge soos die offers en so aan behels wat te make gehad het met die tempel sukkel ek om ‘n duidelike onderskeid te kan tref tussen die twee tipes wette. Want ons stem saam dat met die koms van Y’shua is die seremoniele wette nie meer nodig nie. Hoe kan ek hierdie persoon antwoord?

KOMMENTAAR

Weens omstandighede (wat ek aan jou verduidelik het) kan ek nie dadelik vir jou ‘n volledige antwoord gee nie. Daar is egter ‘n paar artikels op ons webblad wat ek voorheen al geskryf het, wat oor hierdie onderwerp handel. Julle kan gerus daarna kyk en terug kom na my toe as daar nog iets is wat nie so duidelik is nie:

Die wet en die Ou Testament.
Rein en onrein kossoorte.
Is die wet vervul of nie?.
Ken jy die vervulling van die Woord?.
Die dekmantel van genade.
Sabbath VS Sunday.
My Gees in julle binneste.

Hoop dit help so ‘n bietjie!