Tag Archives: toekoms

DIT WAARNA ONS KAN UITSIEN

Daar is tans wêreldwyd ‘n titaniese geestelike aanslag wat gemik is daarop om die geloof van mense wat Yahweh en sy Woord liefhet, te vernietig. In my eie gemoed is daar geen twyfel nie dat die aanstoker en die meesterbrein … Continue reading

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

HOOP EN VERLUSTIGING

Die boodskap van hoop wat soos ‘n goue draad deur die Skrif loop, mag dalk vir sommiges na iets klink wat net te abstrak, irrelevant en onprakties is.  Om net te kan sê dat jy jou hoop vestig op iets … Continue reading

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

WAT HOOP KAN DOEN

Na die pas afgelope Sokker Wêreldbeker Toernooi het iemand êrens ‘n artikel geskryf met die opskrif:  “Feel it, it’s over!”   Die skryfster is kennelik baie opgewonde oor die atmosfeer en die belewenisse van die afgelope Wêreldbeker en voel dat, noudat … Continue reading

Posted in | Tagged , , , | 3 Comments