Tag Archives: prophesy

JERUSALEM, JERUSALEM

The majority of the believers in Y’shua that I know, love to SHARE Scriptural verses with fellow believers that are meaningful to them. Now, when visiting the land of Israel, it is quite a refreshing thought to realize that many of the meaningful and shareable verses in Scriptures make a lot more sense when you … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

DIE PROFETIESE PERSPEKTIEF VAN SHAVUOT (2)

In ons Engelse diens verlede week het ons begin om na die profetiese aspekte van Shavuot te kyk en onder meer stilgestaan by die betekenis daarvan dat Shavuot die hoogtepunt van ‘n aftel periode van 50 dae is. Die Skriftuurlike en profetiese betekenis van 50 dae is dat 50 die getal van ‘n Jubileum is … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

THE PROPHETIC PERSPECTIVE OF SHAVUOT

In Jewish tradition, Shavuot is characterized by the custom of making a point of eating dairy products, for the duration of the two days set aside for the feast. Neither of these two customs is a commandment of Scriptures – not the custom of turning Shavuot into a TWO DAY feast, nor the custom of … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

THUS SAID YAHWEH

The phrase “Thus said Yahweh …” (Heb: “Ko amar Yahweh”) appears 20 times in the book of Zechariah (ZecharYah), more or less the same number of times that it appears in all of the other (12) smaller prophetic books, combined. This is a clear indication that ZecharYah was a prophet in the true and classical … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

DIE TEKEN VAN ZEGARYAH

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Profesieë en afgodediens

PT, Johannesburg Ons is baie geintresseerd in die Messiaanse geloof. Ek self is by geen kerk denominasie betrokke nie agv die misleiding in kerke. Ek wil egter by jou weet, waarom predik julle glad nie die profesieë nie? Ek het nou baie tyd aan jou website spandeer, of mis ek iets, of dalk is dit … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Profetiese funksie van Gelowiges

MH, Weskaap Gelowiges het n profetiese funksie tov die Staat en Samelewing as die norme van die Skrift(e) nie eerbiedig word nie bv wetgewing oor aborsie. Net Jahweh mag lewe gee en neem. Daarom kon Hy sy Seun se lewe laat neem in gehoorsaamheid. Hierdie profetiese funksie geld vir elke lewensterrein en moet met durf … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

Siener Van Rensburg

MDR, Bellville Wat is jou siening oor die inligtingstuk na aanleiding van sekere profesieë van Siener van Rensburg wat onder blanke Suid Afrikaners versprei word en wat daarop dui dat gelowige blankes die afgesonderde volk van Yahweh is en dat hulle hulle moet gereedmaak vir ‘n groot stryd (en selfs burgeroorlog) in die post-Mandela periode … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

IS JY ‘N AANKLAER OF ‘N INSPIREERDER?

is ‘n hele paar ooreenkomste tussen Numerie 25:10 – 30:1 (wat as Parashah Pinchas of Pinegas bekendstaan) en 1 Konings 18:46 – 19:21 wat normaalweg saam met hierdie Parashah gelees word. (1) Beide hierdie twee gedeeltes volg nadat ‘n aansienlike getal mense doodgemaak is omdat hulle hulle rug op Yahweh gedraai het en ander magtiges … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

TWEE WOORDE WAARMEE PROFESIE GETOETS BEHOORT TE WORD

Ons het by ‘n vorige geleentheid by die drie woorde “Ek is Yahweh” stilgestaan.  As mens bloot na die vertaling van Woord en Getuienis gaan kyk, kom die uitdrukking “Ek is Yahweh” 82 keer in die Skrif voor.  Dit op sigself is geweldig veelseggend en ons het gesien dat dit ingrypende en vêrreikende implikasies vir … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

DIT WAARNA ONS KAN UITSIEN

Daar is tans wêreldwyd ‘n titaniese geestelike aanslag wat gemik is daarop om die geloof van mense wat Yahweh en sy Woord liefhet, te vernietig. In my eie gemoed is daar geen twyfel nie dat die aanstoker en die meesterbrein agter hierdie aanslag niemand minder is nie as Satan, die mensemoordenaar van die begin af. … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

THE FEET THAT BRING GOOD NEWS

Having focused upon the false prophets last week, it may be a welcome change to have a look at the other side of the coin this week. It is a disturbing fact that more and more so-called prophets are standing up nowadays, pretending to bring a word from above, but what they are doing in … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Tydige woord van Yahweh

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment