Shabbat Teachings 2018

SHABBAT: VAN ARGUMENTEER TOT IMPLEMENTEER 13 January 2018
DIE EEN IN WIE YAHWEH ‘N WELBEHAE HET 20 January 2018
ONS VREEMDE WÊRELD 27 January 2018
THE REVELATION AT THE MOUNTAIN OF ELOHIM 03 February 2018 Audio1Audio2
HOOP, GELOOF EN INTEGRITEIT 10 February 2018 Audio1Audio2
DIE EEN WAT VOOR SIT 17 February 2018 Audio1Audio2
NO RIGHTEOUSNESS WITHOUT PURITY 24 February 2018 Audio1Audio2
THE THIRTEEN ATTRIBUTES OF MERCY 03 March 2018
THE SIGNIFICANCE OF THE TABERNACLE 09 March 2018 Audio1Audio2
YAHWEH, PRIESTS AND US 17 March 2018 Audio1Audio2
A TIME TO BE SET APART 24 March 2018 Audio1Audio2
MURE, MONUMENTE EN NOG ‘N PAAR LOS ENTE 30 March 2018 Audio1Audio2
SEVEN INDISPENSABLE INGREDIENTS OF PESACH 01 April 2018 Audio1
THE NEED TO REMOVE ALL LEAVEN 07 April 2018 Audio1Audio2
RESURRECTION 08 April 2018 Audio1Audio2
THE OMER PARASHOT 21 April 2018 Audio1Audio2
WHEN CHOOSING TORAH MEANS LOSING MESSIAH 28 April 2018 Audio1Audio2
GIVING Y’SHUA THE HONOUR HE DESERVES 05 May 2018 Audio1Audio2
WAAR IS DIE WOORD VAN YAHWEH? 12 May 2018 Audio1Audio2

ShabbatTorahCalendarBlogPuzzleFeastsShopDonate

No tags for this post.

2 Responses to Shabbat Teachings 2018

  1. Magrie says:

    Hi John,

    Ek is nuut in die Mesianic geloof, my oê het as’t ware nou eers oopgegaan. Ek het my Woord en Getuienis bestel en wil in alle erns begin om die Torah te bestudeer soos ons Vader Yaweh van ons verwag. Ek het net een vraag asb, ek het gesien dat daar twee ander gedeeltes is wat ook gelees moet word. Ek wil net weet wat dit presies is asb. Wat is die Haftarah en Messianic gedeeltes wat genoem word op die Torah lys?

    baie dankie,

    Magrie

     

    • John says:

      Die Torah leesprogram kom oorspronklik uit Judaïsme en is nie ‘n vereiste van die Woord nie, maar nogtans ‘n waardevolle riglyn wat Messiaanse gelowiges met groot seën kan volg.  Dit bestaan tradisioneel uit ‘n Torah porsie (“Parashah” – die eerste vyf boeke van die Skrif) en ‘n Haftarah porsie (die Haftarah porsie kom uit die sg, “nevi’im” of profetiese boeke van die Tanag of “Ou Testament”).  Hierdie Haftarah porsie sluit gewoonlik aan by die tema van die “Parashah”.  Die byvoeging van ‘n Messiaanse porsie is bloot ‘n variasie wat gevolg word deur groepe (soos ons) wat glo dat Y’shua die Messias is.

Have something to say?

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

:nice: :wink: :up: :glad: :ooo: :oops: :lol: more »